Ek sal ‘n oorspronklike toespraak ontwerp wat spesiaal vir jou kind bedoel is en uniek is in die provinsie.
R1,000.00
Gratis wenke om jou kind se selfvertroue te bevorder. Die stappe is maklik en vat slegs 5-min om te implementeer. Gee jou kind die nodige hulp om uit te styg bo die kompetisie.
Ronel –
Anchen is BRILJANT! Sy praat met n kind se siel…. Baie dankie vir vinnige maar puik diens!
Adel Smit –
My dogtertjie is in Graad 1 en Bekkig se een skrywers, Anchen, het so mooi leiding gegee. Selfs prentjies ingesit om te help. Die beste R1000 wat ek nog spandeer het. Baie dankie, Anchen
Suzanne de LA Harpe –
My daughter became an overnight “celebrity” with Bekkig:
*class winner
*grade winner
*IP winner
*Rotary public speaking winner
Thank you BEKKIG ❤️