
Bou Jou kind se selfvertroue met redenaars
Hallo aan al die brawe mamma’s en pappa’s met redenaars– snippe! Ek is terug met nog’n snaar waarop ek tokkel! Ons kinders is gedaan! Die
Geen meer gevegte , geen meer frustrasies of gesukkel om toesprake te skep nie. Ek skep dit vir jou, sodat jy kan konsentreer op belangriker dinge. (soos om jou kind te help om sy toespraak te memoriseer)
Help jou kind om die vrees van openbare toesprake te oorkom met die handige praktiese stappe. Laai dit gratis af.
Ek kan jou met vertalings van engels na Afrikaans, as ook van Afrikaans na Engels.
Toesprake en praatjies vir kinders wat wil wen in redenaars, klas gesprekke en lewe.
Eerste verandering op jou toespraak is gratis daarna is ‘n koste van R50 per verandering.
Hier is ‘n voorbeeld van ‘n toespraak wat ek geskryf het vir ‘n leerling
*Toesprake word afgelewer via email in PDF formaat. Terme en Voorwaardes geld.
Hierdie is ‘n toespraak wat voorheen suksesvol gebruik is. U kan dit aanpas by u kind se behoeftes.
T’s & V’s geld
Ek pas ‘n bestaande toespraak aan om by jou kind se styl, passie en belangstellings te pas
T’s & V’s geld
Ek sal ‘n oorspronklike toespraak ontwerp wat spesiaal vir jou kind bedoel is en uniek is in die provinsie.
T’s & V’s geld
Ek sal ‘n oorspronklike toespraak ontwerp wat spesiaal vir jou kind bedoel is en uniek is in Suid-Afrika.
T’s & V’s geld
Ek sal vir jou kind ‘n klaspraatjie voorberei en stuur wat maklik is om voor te lȇ. Die toesprake is 80+% werd.
T’s & V’s geld
Ek stuur vir jou kind ʼn Klaspraatjie om by jou kind se styl, passie en belangstellings te pas.
T’s & V’s geld
Kuier gerus by ons blog en lees oor meer maniere hoe jou kind sy selfvertroue kan bou.
Ek deel gerus al my kennis en ervaring met ander mammas en pappas.
Hallo aan al die brawe mamma’s en pappa’s met redenaars– snippe! Ek is terug met nog’n snaar waarop ek tokkel! Ons kinders is gedaan! Die
Hallo aan al die brawe mamma’s en pappa’s met redenaar- snippe! My eerste stuiwer in die armbeurs Hoeveel van u het nie in 2018 heelwat
Ek is ‘n gesoute onderwyseres met meer as 28 jaar ondervinding. Ek is mal daaroor om toesprake vir kinders te ontwerp en om te sien hoe hulle selfvertroue sterker word soos hulle deelneem aan redenaarskompetisies. Ek doen noukeurig navorsing voor ek pen op papier sit. Ek maak seker die praatjie wat ek vir jou kind ontwerp pas by sy belangstellings en styl.
Ek is n “fun” persoon wat lief is vir kinders. My eie twee dogters neem jaarliks deel aan redenaars en hulle wen baie pryse. Ek kan natuurlik nie al die eer vat vir die prestasies nie, maar ek hou daarvan om te weet dat die toesprake wat ek ontwerp my kinders en baie ander kinders help.
Gratis wenke om jou kind se selfvertroue te bevorder. Die stappe is maklik en vat slegs 5-min om te implementeer. Gee jou kind die nodige hulp om uit te styg bo die kompetisie.