Ek sal ‘n oorspronklike toespraak ontwerp wat spesiaal vir jou kind bedoel is en uniek is in Suid-Afrika.
R1,250.00
Gratis wenke om jou kind se selfvertroue te bevorder. Die stappe is maklik en vat slegs 5-min om te implementeer. Gee jou kind die nodige hulp om uit te styg bo die kompetisie.
Roane van Jaarsveldt –
Julle skrywers verstaan die hart van n tiener! Julle is ongelooflik en julle bronne is puik!!!!!! Baie dankie daarvoor
Abigail Smit –
Bekkig is enige tienerouer se redding!!!
Riana –
Wat n briljante skrywer! Jy het my Seun se toekoms in een toespraak saamgevat. Baie Baie dankie, Bekkig!