Share

Oorspronklike-Toespraak

Laerskool Redenaarstoespraak

Ek sal ‘n oorspronklike toespraak ontwerp wat spesiaal vir jou kind bedoel is en uniek is in die provinsie.

R1,000.00

3 reviews for Laerskool Redenaarstoespraak

  1. Ronel

    Anchen is BRILJANT! Sy praat met n kind se siel…. Baie dankie vir vinnige maar puik diens!

  2. Adel Smit

    My dogtertjie is in Graad 1 en Bekkig se een skrywers, Anchen, het so mooi leiding gegee. Selfs prentjies ingesit om te help. Die beste R1000 wat ek nog spandeer het. Baie dankie, Anchen

  3. Suzanne de LA Harpe

    My daughter became an overnight “celebrity” with Bekkig:
    *class winner
    *grade winner
    *IP winner
    *Rotary public speaking winner
    Thank you BEKKIG ❤️

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *