Share

Laerskool-Praatjie

Laerskool Praatjie

Ek sal vir jou kind ‘n klaspraatjie voorberei en stuur wat maklik is om voor te lȇ. Die toesprake is 80+% werd.

R300.00

9 reviews for Laerskool Praatjie

  1. Charlene

    Dit is ons plesier.

  2. Charlene

    Dit sal ons baie baat

  3. Kay

    Weereens het my kind met n 95% by die huis gekom.
    Julle is die beste!!

  4. Surita

    My dogtertjie kan nie wag elke keer om haar praatjie van Bekkig vir haar klas te vertel nie.

  5. Vanessa

    Ek wil net weereens dankie sê vir Ethan en Milan se pragtige praatjies. Ethan was die wenner vir Graad 6 Kekkelbekkies kompetisie en Milan het 2de gekom in Graad 5.

  6. Petro van Staden

    Al julle toesprake tref in die kol! Wow. Well done, Bekkig!!?

  7. Belinda

    Dankie! Dankie! Dankie! Nog n 95% onder die belt. En dit het PRESIES by Lindi se geaardheid gepas. Bekkig is die beste. As almal maar net weet!

  8. Belinda

    Bekkig se klaspraatjies moet die Nobelprys vir vrede kry.

  9. Maryke

    Ons is elke keer verras met die oulike inhoud van ons mondeling / oral. Elke toespraak sover was FANTASTIES!!! Bekkig is TOPS!!!

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *