Bou Jou kind se selfvertroue met redenaars

Hallo aan al die brawe mamma’s en pappa’s met redenaars– snippe! Ek is terug met nog’n  snaar waarop ek tokkel! Ons kinders is gedaan!  Die druk is te groot!! Hulle kan nie meer speel en kindwees nie!!!

Wat is die nut van nog ekstra druk deur hulle aan redenaars te laat deelneem?

Redenaars-bou-SelfvertroueLiewe Pappa en Mamma…om selfvertroue te kweek is die belangrikste geskenk wat u vir u snippie kan gee. Hier is ‘n paar redes waarom redenaars ‘n briljante platform is:

  1. Dit leer ons maats om logies te redeneer en hulle man te staan in moeilike gesprekke
  2. Ons kinders leer om by die etiese aspekte van ‘n saak te staan, bv. Die reëls van ‘n kompetisie
  3. Dit leer hulle om selfstandig te dink en met verantwoordelikheid te redeneer.
  4. Ons rus ons kinders toe vir die toekoms.
  5. Elke deelnemer leer hoe om hulle mislukkings te hanteer.
  6. Kyk die video om meer te leer oor hoekom redenaars so belangrik is.

Jy kan natuurlik dit veel makliker maak deur om toesprake en klaspraatjies aan-lyn te bestel vir jou kind se volgende redenaars byeenkoms

GENIET U BEKKIGE REDENAAR TOT ONS VOLGENDE WENKE!

Like this article?

Share on Facebook
Share on Twitter
Share on Linkdin
Share on Pinterest

Leave a comment